top of page
Header.png

About
Salóme Hendrikse

3.png
Salóme Hendrikse

Introduction

This website is meant for everyone interested in sampling and accessing Dr. Hendrikse's music.


Dr. Salóme Hendrikse has conducted choirs for over 60 years and, during this time, she composed large collections of choral music, music for solo singers and music for the piano.

Whether you have a junior school choir, or a choir of any other genre, all information and music of Dr. Hendrikse are listed on the site. 

On this site there are samples of music, one page pdf's and complete works. You are welcome to look through and listen to music before buying it. 

Inleiding

Hierdie webwerf is geskep vir enigiemand wat belangstel in Dr. Hendrikse se musiek en graag daarna wil luister of toegang daartoe wil hê.

 

Dr. Salóme Hendrikse het vir meer as 60 jaar kore gedirigeer en gedurende hierdie tyd het sy ’n groot versameling koormusiek, musiek vir solo-sangers en musiek vir die klavier gekomponeer.

Of jy nou ’n laerskoolkoor of ’n koor van enige ander genre het, alle inligting en musiek van Dr. Hendrikse is op die webwerf gelys en beskikbaar.

Op hierdie webwerf is daar musiekvoorbeelde, eenbladsy-PDF’s en volledige werke. Jy is welkom om deur die musiek te blaai en daarna te luister voordat jy dit aankoop.

 


 

Die Sangensemble, Musica Camerata van Pretoria o.l.v. Neels Boonzaaier.

Die sang Ensemble.png
IMG_9369 2_edited.jpg
9.jpg

"Music should strike fire from the

heart of a man."

- Beethoven -

Photo of Salóme Hendrikse
bottom of page